FOTO:  Facebook

FOTO: Facebook

Het jy gehoor?

Elizma Theron en Nicholis Louw se nuwe liedjie “Sout”

Nicholis Louw en Elizma Theron se nuwe liedjie “Sout” asook die musiekvideo is vroeër dié week vrygestel. 

Elizma is deesdae ma vir haar dogter Eli-zé en Nicholis is self opgewonde om hierdie jaar pa te word!

Hou jy van “Sout”?

  • JA
  • NEE