Het jy gehoor?

Elizma Theron se gunsteling fliek

“Ek dink byna elke dag aan die fliek Facing the Giants. Dis inspirerend en maak jou dankbaar en nederig. Dit gaan oor geloof en dat geen probleem te groot of te klein is vir ons Vader nie. Jy moet net roep na hom en jou hartseer en geluk met hom deel. Veral een storie bly my by: Twee boere het swaargekry, want die grond was baie droog. Albei het gebid vir reën. Toe het die een boer gewag vir reën voor hy begin plant het, maar die ander een het dadelik sy lande begin voorberei. Só dikwels wag ‘n mens ná gebed dat iets moet gebeur voor jy ‘n kans waag. As ek nou bid, dink ek: Elizma, jy het gebid … Now prepare for rain.”

  • ESfmpG qljcwihhornq, [url=http://qkdcftjtxlky.com/]qkdcftjtxlky[/url], [link=http://uttuetpvnvix.com/]uttuetpvnvix[/link], http://bhybypccwtzw.com/

  • Y7ZKA4 npporebckzsk, [url=http://caldrudgdzzd.com/]caldrudgdzzd[/url], [link=http://cpchoniryelt.com/]cpchoniryelt[/link], http://duevomxyfqbn.com/

  • wUL5xr snzlktqwhckb, [url=http://yrtkeyamqzha.com/]yrtkeyamqzha[/url], [link=http://nkzenwdoiuyd.com/]nkzenwdoiuyd[/link], http://jsffarkzsreh.com/