FOTO: Clinton Lubbe

FOTO: Clinton Lubbe

Het jy gehoor?

Elma Postma een van die dae in Binnelanders

Die nuus dat Angelique Gerber, die Laan se liefling Clara, nou Boer soek ’n vrou gaan aanbied, het verlede week gebreek. Angelique het aan Huisgenoot vertel dat sy bedank het by 7de Laan om aanbieder te wees van dié gewilde werklikheidsreeks op kykNET.

Maar wat gaan Elma Postma, wat die eerste drie reekse van Boer soek ’n vrou aangebied het, dan nou doen? Sy gaan van 13 April af in Binnelanders te sien wees.

Ernst Swart, reklame-agent van Binnelanders, wou nie die aap uit die mou laat nie, maar kon bevestig dat Elma nie as ’n gasspeler na die sepie toe gaan nie. Sy gaan dus vir ’n geruime tyd op die kassie te sien wees.

Binnelanders gaan van 4 April af weer net ’n halfuur lange sepie wees. Die Sub Judice deel val weg en dit sal slegs op kykNET te sien wees.

Elma was onlangs in Amerika waar sy getoer het, en ’n lekker lang vakansie gevat het ná ’n jaar van harde werk.  

  • Dee

    ag sies tog, seker te veel boere mee geflirt
    te aansitterig in die laaste tyd – moenie dat fame na jou kop toe gaan nie,

  • Jackie

    Elma, jy is ‘n stunning vrou en ek glo nie dat daar iemand anders so goed by Boer soek ‘n vou sal pas nie.

  • Jackie

    Elma, jy is ‘n stunning vrou en ek glo nie dat daar iemand anders so goed by Boer soek ‘n vou sal pas nie.

  • Neels

    Ek dink Elma is een van die mooiste vroue wat ek nog gesien het en ek sal dit waardeer as julle by die TV haar vir altyd n rol kan gee sodat ek haar elke dag kan bewonder.

  • Adelaide

    Aag man jy is te stunning en die mooiste dimpels.

  • KwAgGa

    Ai elmaQ!!! :-( ons gaan jou mis!! maar sien jou weer op binnelanders!*!

  • Jan

    Lekker! Nou gaan ons jou vyf dae ‘n week sien. Sien uit daarna.

  • Rian

    Ek het gedink sy het met ‘n boer afgehaak.

  • Candice

    I’m ecstatic!!! Think it’s a great career move for her. She’s so inspiring!!!! :-)

  • Leon Myburgh

    Gedink jy gaan ook inskryf vir boer soek ‘n vrou. Sou nogal nice gewees het, jy kon nogal by ‘n boer gepas het. Voorspoed by die beste sepie in die land.

  • Lydia

    Wonderlik Elma, hou so aan! Gaan jou mis by Boer soek ‘n vrou, maar dit is wonderlik dat jy nou in Binnelanders te sien sal wees.

  • Sandra

    Ag nee, gehoop ons is ontslae van jou. Jy is rerig vervelig

  • Karin

    Dee- jy is darem lekker katterig – bly eerder stil!!!! Sy is vir my baie mooi en ‘n goeie aktrise!

  • http://www.knet.co.za Mari

    Dee" jou kommentaar word glad nie waardeer nie, miskien het Jaloesie na jou kop toe gegaan" Spreek goed van ander of bly eerder stil.
    Elma ek gaan jou baie mis, Ek dink jy is so n nice mens.Sterkte met jou toekoms!

  • http://cd8.preventrefuse.com/how-does-exercise-prevent-sarcopenia.html Ymyusvbk

    Epiphytic and lithophytic plants often depend on rainwater or other sources for nutrients and carnivorous plants supplement their nutrient requirements with insect prey that they capture. , dark meat behind the scenes torrent, [url="http://em6.darkadvantage.com/dark-meat-behind-the-scenes-torrent.html"dark meat behind the scenes torrent[/url], http://em6.darkadvantage.com/dark-meat-behind-the-scenes-torrent.html dark meat behind the scenes torrent, wnutct,

  • http://sduhkmhmjdjs.com/ ugxmveku

    ED6MI4 optxbmvrvrhl, [url=http://cundlxtubyhm.com/]cundlxtubyhm[/url], [link=http://bewugofyfvje.com/]bewugofyfvje[/link], http://ifaqtrfvjgsz.com/