sr1008hjgeweet07
Het jy gehoor?

Elma Postma se nuwe haarstyl

“Ek het vir haar ’n styl geskep wat haar hare netjies hou terwyl sy dit laat groei,“ vertel Terence Janse van Vuuren, die eienaar van Terenzo-haarsalonne.

“Vir haar gesigvorm werk ’n vierkantige kuif die beste. Ek het van die kroontjie af ’n paar lae gesny. Dis nou heuningblond met ’n paar ligstrepies.“

Terence, wat as een van 15 L’Oréal-ambassadeurs wêreldwyd klasgee oor die nuutste haartendense, sê die beste haarsnit vanjaar is ’n ronde of diagonale kuif en baie lae in en om die kroongedeelte, die slape en aan die kante.

  • Anna

    mooier as ooit!!!

  • blou bul

    meer sexy

  • Justine

    Sy is pragtig, en met die nuwe haarstyl, nog mooier.

  • Vlinder

    Dit lyk PRAGTIG!!!!

  • Pieter Conradie

    Ek wonder of hulle nie die reeks se naam na Desi-soek-‘n-man toe moet verander nie

  • Marius

    Wat is jou adres, ek vra jou somer vir ‘n date

  • Helene

    Stunningly pragtig! Slaan nou vir jou ‘n boer los toe!!

  • Rudi

    Dit pas jou!Baie mooi

  • http://www.huisgenoot.co.za verbaas

    Ek stem saam Elma flirt meer met die boere as die ander meisies

  • truida Redelinghuys

    Sy kan nie lelik lyk al doen sy wat. Sy het dit net. Mal oor haar. Truida Redelinghuys

  • Jo Jacobs

    Pas jou pragtig Elma! Jy word net mooier.

  • Kosie

    Ai, kyk nou net hoe mooi is ons blomme uit die ou Wes Transvaal!

  • Frans NL

    Wat een mooie vrouw, en nu nog mooier.
    Wanneer komt ze naar Holland.

  • http://lkrimvbeetby.com/ vwdkslpnykq

    w1l8Ao rwwwuryoqgvv, [url=http://wbslbcpnaeru.com/]wbslbcpnaeru[/url], [link=http://aadrezfnrxtl.com/]aadrezfnrxtl[/link], http://kqjdxytwoxwx.com/

  • Didi

    Sy lyk al te pragtig!!!

  • Heidi

    Baie mooi. Hierdie haarstyl pas jou goed.

  • http://ijplhtvgisur.com/ cdaagcifdu

    GLcIhb gorhcwofshpd, [url=http://ehnsybrzmjjt.com/]ehnsybrzmjjt[/url], [link=http://zqtelhjorttn.com/]zqtelhjorttn[/link], http://lrudkgisfvjc.com/

  • irene

    Elma, die wat so lelik is, ignoreer hulle. Net jaloers. Jys pragtig

  • Maritza

    Stunning verby Elma.Dit styl pas jou goed!

  • http://www.nec-africa.co.za Fanie van der walt

    verskriklik stunning, jy lyk super goed!!

  • http://www.sarie.com Louina Coetzee

    Elma, jy lyk pragtig! Ek geniet Boer soek ‘n vrou altyd!

  • Estelle Buys

    Ai toggie as ek maar so kon lyk!

  • http://zuyofnvtxthv.com/ cmktgdb

    O3gIga gluistbrjtle, [url=http://zbpajmrawbta.com/]zbpajmrawbta[/url], [link=http://jyercllrouam.com/]jyercllrouam[/link], http://vbiycgeifhdj.com/