FOTO Instagram / @eloisecupido

FOTO Instagram / @eloisecupido

Het jy gehoor?

Eloise Cupido is swanger!

Dis omtrent iets uit ’n sprokiesverhaal! TV-persoonlikheid Eloise Cupido het haar ridder op ’n vliegtuig ontmoet en hulle is in Junie vanjaar getroud – kyk na hul troufoto’s hier. En nou is sy swanger!

Eloise het die nuus vanoggend op sosiale media bekend gemaak. Dit sal Eloise en Chris (hy is baie privaat en wil nie sy van bekend maak nie) se eersteling wees!

Baie geluk, Eloise en Chris!

Dit het die naweek omtrent babas gereën – klik hier om te kyk watter bekendes het nuwelinge verwelkom.

Lees nou

Groot FM se Johrné 10 kilo’s ligter

Bekende ‘photobomb’ paartjie op troudag!

Die gewildste naelkleur op Pinterest – kan jy raai wat dit is?