facebook_5
Het jy gehoor?

Elvis Blue – kyk al sy haarstyle!

Elvis Blue (of dan nou Jan Hoogendyk) is getroud met Chireze en hulle het ‘n babadogtertjie genaam Lila. Hulle bly in George waar Elvis musieklesse gee en voltydse musikant is.

Sluit aan by die Elvis Blue-fanpage op Facebook

Met &aposn bokbaardjie Die dreadlock-styl Poenskop (soos Beckham)
Kort hare met ‘n bokbaardjie
Foto: Dewyk Photography
Met dreadlocks Poenskop (soos Beckham)
Foto: Ronell Riekert


  • Elbie

    Met die kaalkop lyk hy darm baie soos "Becks" Of wat sê ek…lol

  • Sonja Bosch

    Kaalkop, korthare, Dreadlocks….. Hy is gorgeous. Sy vrou kan baie trots wees op hom en ek hoop hy gaan deur as die volgende Idol. Ons het wonderlike talent..

  • Rosa

    Elvis is definitief die volgende Idol!!!

  • ANNETTE

    DIE POENSKOP DOEN DIT VIR HOM, DIT IS HOE N IDOL MOET LYK. SY STEM IS SOOS N ENGEL UIT DIE HEMEL.

  • Merle

    En nou is dit oor en verby…….Sela!!!Die beste Idol het gewen! Baie geluk aan Elvis, sy vrou en pragtige seuntjie, julle verdien elke sekond van glorie. Lloyd was ook uitstekend en daarom weet ek dit was die regte ding om te doen om die geld te verdeel….mooi so Elvis, jy’s ‘ waardige Idol. You go !!!!!