Het jy gehoor?

FOTO’S: Elvis Blue skiet nuwe musiekvideo

Die sanger Elvis Blue skiet vandag die musiekvideo vir sy nuwe liedjie, Spore, in Johannesburg.

Elvis Blue se baba is gebore

Kyk hier na agter-die-skerms-foto’s tydens die maak van die musiekvideo van Spore, Elvis Blue se nuwe treffer.

Elvis Blue help honger kinders

Die video word naby Rivonia-rylaan in Morningside, Johannesburg, gemaak. Brett de Vos is die regisseur en Dave Pienaar is die regisseur van fotografie. Bouwer Bosch is die vervaardiger van die video.

Bouwer gee graadeens raad

Kyk hier na nog foto’s

FOTO: Bouwer Bosch

FOTO: Instagram (@elvisbluemusic)

FOTO: Bouwer Bosch

FOTO: Bouwer Bosch

FOTO: Bouwer Bosch

Kyk hier na Elvis se musiekvideo vir sy liedjie Rede om te glo.