Elzette Maarschalk saam met haar man, die sanger Joseph Clark

Elzette Maarschalk saam met haar man, die sanger Joseph Clark

Het jy gehoor?

Elzette Maarschalk se ma worstel met Alzheimersiekte

Die bekende Afrikaanse aktrise Elzette Maarschalk het aan Netwerk 24 vertel dat haar ma, Kleintjie Maarschalk, al vir meer as drie jaar Alzheimersiekte het. 

Sy het nog nooit voorheen in die media daaroor gepraat nie. “Ek was aanvanklik in ontkenning. Mense moes nie eens Alzheimer naby my noem nie. Ek was heeltemal onkundig en oningelig,” het sy aan Netwerk 24 vertel.

Nou worstel haar ma met selfdoodneigings. “Sy het die afgelope paar maande elke dag gesê sy wil nie meer lewe nie, sy wil huis toe gaan, die Here moet haar asseblief kom haal, en my begin smeek om haar te help om te gaan,” sê Elzette.

Lees die volledige artikel op Netwerk 24 

Lees ook