FOTO Instagram / @the_press_tour

FOTO Instagram / @the_press_tour

Het jy gehoor?

Emma Watson trek soos Disney-prinses aan

Eers was dit die Britse blondekop Lily James wat die rol van Aspoestertjie in die Disney-fliek Cinderella (2015) vertolk het. En nou het Emma Watson die rol van boekwurm Belle in Disney se Beauty and the Beast (2016) vertolk. 

Die afgelope paar weke het Emma op meer as een rooi tapyt verskyn om haar nuutste fliek te bemark. Natuurlik was haar uitrustings, soos altyd, pragtig! Dit lyk selfs of Emma inspirasie van Disney-prinsesse gekry het.

Belle van Beauty and the Beast

Belle_transparent

Elsa van Frozen

1575_ElsaandAnna_40

Merida van Brave

ffb8cf2cb8b547cd32909d7aebee8a4b (1)

Aspoestertjie

Cinderella_Photo

Jasmine van Aladdin

Jasmine-disney-princess-33718064-673-1024

Tiana van Princess and the Frog

Tiana

Tiana

Lees nou

Só maak jy jou haaryster of krultang skoon

John en Chrissy se Marokkaanse vakansie

Ashley Graham: 3 rokke perfek vir kurwes