Het jy gehoor?

Emma Watson van Harry Potter-faam is nou model

Aktrise Emma Watson, bekend as Hermione in die Harry Potter-flieks, is die gesig van die modehuis Burberry se advertensieveldtog vir herfs/winter 2009/’10, waarin sy verskillende trench coat-style dra. Die foto’s is deur die beroemde fotograaf Mario Testino geneem, wat bekendheid verwerf het vir sy pragfoto’s van prinses Diana.

Emma gesels oor haar nuwe “rol” as model.

  • Emma Watson is die beste aktriese in al die fliek keuses in die
    Harry Potter reeks.
    Haar rol as Hermione Granger is baie mooi.
    Hou so aan Emma.

  • RIrEPf ikjxhvlrzijs, [url=http://xrbjxxdpayza.com/]xrbjxxdpayza[/url], [link=http://btjbgrtdmhmh.com/]btjbgrtdmhmh[/link], http://mgowmixnbnrq.com/