FOTO: Instagram  emo_adams

FOTO: Instagram emo_adams

Het jy gehoor?

Emo Adams se pienkvoet is gebore

Die komediant en TV-persoonlikheid Emo Adams en sy verloofde, Michelle Gildenhuys, het gister hul eersteling in die wêreld verwelkom. 

Emo het dié blye nuus op sy Facebook-blad gedeel: “Hiermee die verwelkoming van ons seun, Kader Zayn Adams, wat in die heilige maand gebore is.”

A photo posted by emo adams (@emo_adams) on

Die paartjie se bondeltjie vreugde het ’n gesonde 3.5 kg by geboorte geweeg.

Lees ook