Het jy gehoor?

Emo Adams is nou te koop!

Dié nuwe winkel sal jy kry by www.emoadamslive.co.za, en jy kan van plakkate, poskaarte, T-hemde en natuurlik die gesogte EMOtions-parfuum daar koop.

Jy bestel sommer net daar wat jou hart begeer en hou die posbus dop.

Emo se stem is ook beskikbaar op ’n Garmin GPS, dié kan ook afgelaai word op sy webblad.

  • Rochaan du Toit

    Helo Emo. Kan j asb n show in Robertson of Ashton kom hou asb ???? Ek en my familie is DOL oor jou en kani wag om ju te sieni. Ek smeeeeeeek ju en aanbid letterlik die grond waarop j loop. ‘Seblief Emo ek smeek jou ?? J kan j broer ook sam bring as j wil. Reply asb op hieri boodskap ?? Daai’sie move ,,of hoe ??:):):):):)