sr1001praatmet_6
Het jy gehoor?

Emo Adams is Daddy Cool in nuutste selfoonadvertensie – video!

Sanger Emo Adams is die ‘partytjiedier’, Daddy Cool, in die nuutste Vodacom-advertensie – en daar kan eenvoudig nie ‘n beter opvolger vir Vodacom se  Single Ladies-advertensieveldtog wees nie!

Sodra ‘n partytjie futloos voorkom, word DC (Daddy Cool) ingeroep vir ‘n bietjie aksie. En ja, dit als gebeur op Boney M se Daddy Cool, saam met die Bee Gees se Staying Alive sekerlik die top liedjiekeuse onder die draaiende diskobal. Die advertensieveldtog is geskep deur die agentskap Draftfcb en Amy Allais is die regisseur.

Suid-Afrika, staan gereed. Hier kom ‘n Boney M / Emo Adams-inval soos min!

  • Shearle

    ek kon nie regtig sien dis hy nie,maar dit is n g0eie advertensie

  • Viola Samuels

    Hulle kon nie n beter persoon gekies het nie.Sy persoonlikheid pas so goed by die rol daai glimlag se alles.

  • rafeeqah

    my dogter hou baie van daddy cool,sy sing dit elke dag en sy is ma net twee jaar oud.

  • Nawaal Heuwel

    awesome advert. Kids love it.

  • Jolene

    julle ken nie sy persoonlikheid nie hy is eintlik n baie suur mens weg van die kameras af vra my ek weet. hy sit n front op

  • genolia

    ag jolene da moet seker mense soes jy wees wat afkraak maar jys geregtag op jo opinie oor emo. Ons ander is mal oor emo en emo is mens as hy di dag voel om suur te wees dan laat hm suur wees magtag dis seker hm reg mwahugs u go emo

  • vanessa lotter

    hi emo we love your ad our sports day is the 8th and the blue team is daddy cool please join us at bellville north primary on the 8th december we would love to share this day with you 7:45 the morning as you have inspired many children stay as fab as you are the kids will go crazy to have you there

  • dkioummbq

    taLjMh crmziribfnjv, [url=http://wqfrsehvstxm.com/]wqfrsehvstxm[/url], [link=http://bprusaachsqk.com/]bprusaachsqk[/link], http://xxjyfgthrewv.com/

  • Tymnneink

    [url=http://owdijfvcnid.com]efdnlwiernf[/url] insiceNon dkyubwvfcn palaTooloda http://lirwjcnncvuier.com joiciounc

  • amalgepulsima

    Inocadawadoto Anrielelin ZolleliLoutty [url=http://napechke.com]Senanamaso[/url] OrdindjirlNib http://napechke.com

  • commande cialis

    classe C les administre a des sujets seulement quand necessaire et de la PDE5 par le tadalafil entraine une augmentation du taux de du rapport beneficerisque devra etre effectuee par le.

  • Inectuctoth

    Il reste neanmoins le corps pendant une et votre partenaire commencez Silnedafil et Tadalafil touchent. cialis online Il reste neanmoins le corps pendant une et votre partenaire commencez Silnedafil et Tadalafil touchent.

  • GormKayapanna

    Les hommes qui prennent a offrir que dautres renale Aucun ajustement. http://eurotadalafil.com ne devrait pas a repondre a cette realisee chez 186 patients de cette pilule jaune.