FOTO: Instagram/  @MichelleGildenhuys

FOTO: Instagram/ @MichelleGildenhuys

Het jy gehoor?

Emo Adams se Michelle wys haar babamagie

Die komediant en TV-persoonlikheid Emo Adams en sy verloofde, Michelle Gildenhuys, het pragtig gelyk by die Huisgenoot Tempo-toekennings gisteraand. 

Sy het dié foto’s van haar groeiende babamagie op Instagram gedeel.

FOTO: Instagram/  @MichelleGildenhuys

FOTO: Instagram/ @MichelleGildenhuys

Haar pragtige lang, swart rok is deur Danielle Margaux ontwerp.

Die paartjie het in Februarie in Huisgenoot aangekondig dat hul eersteling op pad is. Dit is ’n seuntjie en sy naam is Kadar Zayn.

Lees ook