robin williams
Het jy gehoor?

Emosionele huldeblyk aan Robin Williams tydens Emmys

Wyle Robin Williams is gisteraand by die Emmy-toekennings deur sy vriend en komediant Billy Crystal vereer.

Die wêreld was vroeër dié maand geskok om te hoor dat een van Hollywood se mees geliefde komediante sy eie lewe geneem het.

Robin Williams is tydens die Emmy-toekennings deur Billy Crystal vereer. Dit was ’n somber oomblik tydens dié aand wat gewoonlik vol ligte oomblikke is.

It is very hard to talk about him in the past because he was so present in all of our lives. …

- Billy Crystal oor Robin Williams

Kyk na die video hier

Lees ook