FOTO Instagram / @entertainmentweekly

FOTO Instagram / @entertainmentweekly

Het jy gehoor?

Evan Rachel Wood is verloof

Die Amerikaanse aktrise en musikant Evan Rachel Wood is verloof aan haar mede-groepslid, Zach Villa.

Die twee het glo in 2015 ontmoet en die musiekgroep Rebel and a Basketcase die volgende jaar saam begin. Zach was haar metgesel by die Screen Actors Guild-toekenningsaand wat verlede Sondag plaasgevind het.

Evan se verloofring bestaan net uit twee silwerpante. Sy was voorheen met die Britse akteur Jamie Bell getroud, maar is in 2014 van hom geskei. Hulle het ’n driejarige seun saam.

Lees nou

Pharrell Williams verwelkom drieling

Jou rompe gaan nou ‘kaal’ wees

#SARIEfees is hier!

  • irene

    aai tog… lyk nie vir my of die twee bymekaar pas nie