farah2
Het jy gehoor?

Farrah Fawcett se Barbie!

Miljoene vroue regoor die wêreld het sedertdien haar bekende haarstyl nageboots. Farrah-ondersteuners kan nou begin opgewonde raak, want die Farrah Fawcett-Barbie is een van die dae op die winkelrakke! Die pop is ’n afbeelding van dié foto (regs) wat in die 70’s geneem is en die Barbie lyk kompleet soos die ware Jakob. Wie weet, dalk word dit nog ’n versamelaarsitem. 

Nou wag ons net om te sien hóé perfek hulle die ikoniese haarstyl kon namaak!