Het jy gehoor?

Flash mob van Soweto Gospel-koor steel harte

Die gewilde en wêreldbekroonde Soweto Gospel-koor het klante in Woolworths, Parkview verras met ‘n flash mob van die gewilde lied, Asimbonanga. Kyk dit!