As Jy Sing
Het jy gehoor?

Fliek vir die naweek – ‘As jy sing’

Vir ’n groot gedeelte van Suid-Afrika is somer dié naweek net ’n droom. En hoe beter om jou tyd te spandeer as om die nuwe Afrikaanse musiekfilm As jy sing te gaan kyk!

Die nuwe musiekfilm met Bobby van Jaarsveld en Leah in die hoofrolle beloof om een van die jaar se groot films te wees.

Kyk hier na die lokprent:

SARIE.com het met die regisseur van dié fliek, André Odendaal by die bekendstelling van As jy sing gesels. Kyk hier na die video-onderhoud:

Nóg oor As jy sing en die sterre