FOTO: Phyllis Green

Het jy gehoor?

FOTO: 7de Laan se Simoné Nortmann se eerste dag op skool

Met die nuwe Graad 1’s wat hierdie week in die binnelandse provinsies en volgende week in die kus-provinsies die ‘grootskool’ betree, het bekendes nou begin om hulle eerste-dag-van-skool-foto’s te deel.

Kan jy raai wie dié was op haar eerste dag van skool in 1997?

FOTO: Instagram  @simonenortmnn/

FOTO: Instagram @simonenortmnn/

Dit is Simoné Nortmann, wat die rol van Nadia in 7de Laan vertolk.

Lees nou