FOTO: Facebook  Ciske Kruger

FOTO: Facebook Ciske Kruger

Het jy gehoor?

FOTO: Aktrise Ciske Kruger se pienkvoet

Nog ’n celeb-baba! Die Getroud met rugby-ster Ciske Kruger het Vrydag haar tweede dogtertjie, Klara, verwelkom.

Sy het dié oulike foto van haar pienkvoet op sosiale media gedeel.

Wat n blessing. Klara 4/3/16. Dankie Jesus

A photo posted by @ciske79 on

Dit is ‘n eersteling vir haar en haar man, die sakeman, Kristof Kruger. Die paartjie is verlede jaar getroud en Ciske het reeds ’n 7-jarige dogtertjie, Amelie, uit haar vorige huwelik met die akteur Ivan Botha. Sy is ook ’n professionele haarkapper met haar eie salon.

Die afgelope ruk het die ooievaar omtrent celebs kom besoek! Eers die sangeres Riana Nel op 25 Februarie, toe Elizma Theron met kleine NJ, Vrydag vir Ciske met Klara, en Maandag vir Bobby en Annatjie van Jaarsveld met Armani.

Lees nou