Diane Kruger FOTO: Gallo Images/ Getty Images

Diane Kruger FOTO: Gallo Images/ Getty Images

Het jy gehoor?

FOTO: Aktrise Diane Kruger maak ’n draai in die Kaap

Die National Treasure-aktrise Diane Kruger kuier in die Kaap. 

Sy het dié pragtige foto van een van Suid-Afrika se gewildste toeriste-aantreklikhede met haar meer as 200 000 Instagram-volgelinge gedeel: “Tafelberg hou nooit op om my te verwonder nie, ek sien baie uit na die kuier in SA,” het die foto se onderskrif gelees.

FOTO: Instagram dianekrugerperso

FOTO: Instagram dianekrugerperso

Tog is die 39-jarige blondine nie net in die Moederstad vir die besienswaardighede nie. Diane werk tans saam met die nie-winsgewende organisasie The Global Fund, wat vigs, tuberkulose en malaria beveg.

Lees nou