FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

Het jy gehoor?

FOTO: Aletté Winckler sny haar hare

Aletté Winckler het ook die nuutste trend gevolg en haar lang hare in ’n lob (lang bob) gesny.

Van Kim Kardashian en Reese Witherspoon tot Morgan Deane spog deesdae met ’n lob. En nou het Aletté dit ook gewaag en haar lang blonde hare korter gesny.

Dié stylkonsultant en ma van 3 – Reuben (byna 1), Simeon (2) en Lian (4) – met haar lang hare:

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

En nou met die kort hare:

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

Hou jy meer van Aletté se korter hare?

  • JA
  • NEE

Lees ook