FOTO: Twitter @Anel Alexander

Het jy gehoor?

FOTO: Anel Alexander se lang hare – JA of NEE?

 

Aktrise en filmvervaardiger Anel Alexander het haar rooi bob verruil vir ’n langer bruin kapsel vir haar rol in die nuwe Afrikaanse film Mooirivier. Wat dink jy daarvan?

 

 

 

 

 

Anel met haar bob vroeër vanjaar

James en Anel Alexander  FOTO: Phyllis Green

James en Anel Alexander
FOTO: Phyllis Green

Met haar pruik op die stel van Mooirivier saam met Milan Murray (links)

FOTO: Twitter @Anel Alexander

FOTO: Twitter @Anel Alexander

Hou jy meer van Anel se bob of lang hare? Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook– of Twitter-blad!

Anel gaan Duitsland toe vir gróót geleentheid – lees hier

Mooirivier is die nuwe Afrikaanse romantiese komedie met groot name soos Leandie du Randt, Hykie Berg, Heinz Winckler, Bouwer Bosch, Vuyelwa Booi, Diaan Lawrenson en Nadia Beukes. Tim Theron en Cobus van den Berg van Kaapland Films vervaardig dié film, hulle het ook Klein Karoo vervaardig.

Anel en haar man, James, gesels met SARIE.com