Het jy gehoor?

FOTO: Angelique Gerber se nuwe haarstyl

Rooikop Angelique Gerber het haar hare gekleur – wat dink jy daarvan?

Angelique het die trend gevolg deur haar hare ombré te kleur waar die punte van jou hare gewoonlik ligter is as jou boonste hare. Lees meer hier: Ombré is die seisoen se gunsteling-tendens.

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

Nou kan jy jou mening gee – hou jy meer van Angelique se ombré-haarstyl? Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad!

Nóg ombré-inspirasie