Mandi, Schalk en Jeandré FOTO: Cilla Bloom Photography

Het jy gehoor?

FOTO: Mandi Baard en Annie Malan op die stel van Saartjie

Aktrise Mandi Baard het dié foto van haarself, Annie Malan en Enél Viljoen op die stel van TV-program Saartjie gedeel.

Toneelspeel is duidelik in hierdie ma se bloed! Mandi Baard, wat haar TV-debuut as kind gemaak het, het dié nostalgiese foto van die 1989-reeks Saartjie op Facebook-blad gedeel.

Die aktrise, model en sakevrou Annie Malan het die hoofrol in Saartjie vertolk en Mandi het haar jonger sussie gespeel. Mandi se broer Marius het ook in dié reeks gespeel!

Waar is die dae!?

Deesdae is Mandi ’n ma vir klein Jeandré en Annie is ’n suksesvolle sakevrou. Dís hoe hulle nou lyk:

Mandi met Jeandré net ná sy geboorte FOTO: Cilla Bloom Photography

Mandi met Jeandré net ná sy geboorte
FOTO: Cilla Bloom Photography

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green