FOTO: Twitter

Het jy gehoor?

Arno Jordaan se eersteling gebore!

Die sanger Arno Jordaan en vroulief Lizanie het ouers geword!

Klein Milan is vandag gebore. Dit is Arno en sy vrou, Lizanie, se eersteling en die opwinding was omtrent groot!

 

Arno het vroeër vandag dít getwiet:

 

 

Sangers en bekendes het vanoggend vir Arno en Lizanie goeie wense getwiet:

 

 

 

 

Voorbereiding vir Baba Jordaan se koms:

 

Lizanie en Bobby van Jaarsveld se vrou, Annatjie, by die première van As jy sing – sien nog foto’s van dié geleentheid HIER.

 

Hulle het vroeg al geskenke vir Baba Jordaan van familie en vriende gekry.

 

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

Arno se broer Dewald was vroeër die jaar in ’n ernstige motorongeluk – lees meer hier. Hy sterk goed aan en is besig met rehabilitasie en herstel, sê Arno op sy Twitterblad.