FOTO: Instagram beyonce

FOTO: Instagram beyonce

Het jy gehoor?

FOTO: Beyoncé se kurwes inspireer Australiese gebou

Dit is duidelik nie genoeg dat bekendes se gesigte teen hoë advertensieborde en op die voorblaaie van glanstydskrifte pryk nie. ’n 68-verdieping gebou wat deur Beyoncé se wulpse lyf geïnspireer is, word tans in Australië opgerig, berig E! online.

Die argitek, Elenberg Fraser, het bevestig dat die vorm van die gebou wél deur die Single Ladies-sangeres geïnspireer is.

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Beyoncé se musiekvideo van haar treffer Ghost is gebruik as inspirasie.

Hoewel Elenberg nog nie bevestig het wanneer die gebou voltooi sal wees nie, het hy gesê daar sal altesaam 660 woonstelle, ’n hotel van 160 kamers en winkels in die gebou wees. Sjoe!

Dit is glo hoe die gebou gaan lyk:

Lees nou: