FOTO: Twitter  @ChelseaClinton

FOTO: Twitter @ChelseaClinton

Het jy gehoor?

FOTO: Bill Clinton se kleindogter

Die 34-jarige Chelsea Clinton het die lewe geskenk aan haar eersteling, Charlotte Clinton Mezvinsky – en oupa Bill en ouma Hillary is baie opgewonde.

Die Clinton-gesin het dié foto’s op hul Twitter-blaaie gedeel.

Chelsea het op haar Facebook-blad geskryf:

Marc and I are full of love, awe and gratitude as we celebrate the birth of our daughter, Charlotte Clinton Mezvinsky.

Chelsea en haar man, Marc Mezvinsky, se eersteling het vier dae vroeër as verwag gekom, maar beide baba en ma is gesond.

Bron: Daily Mail

Lees ook