FOTO: Instagram
 @lorealparisusa"

FOTO: Instagram @lorealparisusa"

Het jy gehoor?

FOTO: Blake Lively se baba-maag

Die 27-jarige Blake Lively is bekend vir haar styl, en tydens haar swangerskap het die aktrise dít nie vir ‘n oomblk verwaarloos nie.

Sy het gisteraand tydens L’Oreal se Women of Worth-toekennings in New York haar baba-magie in ’n stywe swart rok beklemtoon en haar aanhangers is dit eens – sy kan nie ’n modevoet verkeerd sit nie.

FOTO: Instagram  @lorealparisusa"

FOTO: Instagram
@lorealparisusa”

FOTO: Instagram  @peoplemag

FOTO: Instagram
@peoplemag

Só het stylvolle Blake Lively aangekondig dat sy swanger is

Nóg ’n celeb wat nie skaam is om haar baba-maag te wys nie, is die realiteitster Kourtney Kardashian.

Kim Kardashian se suster is swanger met haar derde kind en het byna kaal vir die tydskrif DuJour geposeer.

Sy vertel aan dié tydskrif: “Ek is op my beste as ek swanger is. Dit is so ’n wonderlike gevoel, die transformasie waardeur jou liggaam gaan.”

Kourtney se fotosessie herinner baie aan Demi Moore se voorblad in 1999

Demi Moore 1999Lees ook