FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

Het jy gehoor?

FOTO’S: Bobby pas die tweeling op

Broer Bobby van Jaarsveld is ook ingespan om sy suster Karlien en Derick Hougaard se tweeling op te pas.

Bobby is darem gewoon aan kinders met twee van sy eie. Kyk hoe gemaklik lyk hy met sy suster se tweeling, Daniël en Eliah.

FOTO: Instagram (@karlienhougaard)

FOTO: Instagram (@karlienhougaard)

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

Dié oulike foto van die tweeling het Karlien vroeër die week gedeel op haar Instagram-blad:

FOTO: Instagram (@karlienhougaard)

FOTO: Instagram (@karlienhougaard)

Kyk na nóg foto’s van die tweeling HIER.

  • Clara Viljee

    Karlien se tweeling – dit is nou regtig BAIE kommin om foto’s aanhoudend van die tweetjes te plaas as hulle gesiggies nog nie vir die wêreld gewys mag word nie. Gaan neem klasse by Prinses Kate. Wie op aarde wil nou sulke foto’s van die agterkante van twee babas sien of hoe deurmekaar hulle bedjie of kot of wat ookal is en jy sien net bene ens. Komaan Sarie – nee wat man. Wat is nou regtig so interressant daaraan om Bobby met die babas te sien. ‘n Foto is net geregverdig as jy iets of iemand kan sien. Dit is net soos die nuus wat byv sal sê daar was ‘n ongeluk maar geen meer besonderhede nie.

    • Piete Koo

      Hulle wag seker vir die beste aanbod / hoogste bieer om die fotos te plaas. Sal seker maar Huisgenoot wees.