FOTO: Instagram  bobbyvanjaarsveld

FOTO: Instagram bobbyvanjaarsveld

Het jy gehoor?

FOTO: Bobby van Jaarsveld en Armani

Dit is duidelik dat Armani reeds die sanger Bobby van Jaarsveld om haar pinkie draai. Hy het ’n foto van hulle twee op sosiale media gedeel.

Bobby het vir sy dogtertjie en vrou, Annatjie, in die hospitaal gaan kuier. Armani is Maandag gebore, ’n dag ná Bobby se verjaardag.

Absolutely nothing can beat this feeling. My meisiekind #Armani

A photo posted by Bobby Van Jaarsveld (@bobbyvanjaarsveld) on

Hy en Annatjie het reeds twee seuns, Sion en Leben.

Lees nou