FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

FOTO: Brad Pitt se nuwe tatoeëermerk

Die akteur Brad Pitt spog deesdae met ’n nuwe, betekenisvolle tatoeëermerk, berig Popsugar

Hy het dié simbool aan sy voorarm gekry vir sy vrou, die aktrise Angelina Jolie, en hul ses kinders.

Klik HIER om ’n foto van dié tatoe te sien. 

Volgens ET Online is die 51-jarige akteur Vrydag afgeneem terwyl hy inkopies gedoen het. Die tatoe lyk soos ’n kruis met die letter “A” (vir Angelina) aan die een kant en die voorletters van hul kinders – Maddox (13), Pax (11), Zahara (10), Shiloh (9), en die 7-jarige tweeling Vivienne and Knox – aan die ander kant.

Die Jolie-Pitt-kroos: Zahara, Knox, Maddox, Shiloh, Pax en Vivienne saam met Ma Angelina en Pa Brad

Die Jolie-Pitt-kroos: Zahara, Knox, Maddox, Shiloh, Pax en Vivienne saam met Ma Angelina en Pa Brad

Die meeste van Angelina se sowat 17 tatoeëermerke het ook spesiale betekenisse.

FOTO: Gallo / Getty Images

FOTO: Gallo / Getty Images

Bron: Popsugar en ET Online

Lees nou