FOTO: Annie Leibovitz

FOTO: Annie Leibovitz

Het jy gehoor?

FOTO: Bruce Jenner se transformasie voltooi

Caitlyn Jenner, voorheen bekend as Bruce, pryk op die voorblad van die nuutste Vanity FairDié foto is op almal se lippe omdat dit die eerste keer is dat Caitlyn haarself aan die wêreld voorstel. Call me Caitlyn is die enigste woorde wat op die voorblad verskyn buiten die name van die fotograaf en artikelskrywer.

Die artikel van 22 blaaie in die tydskrif sluit foto’s deur die bekende fotograaf Annie Leibovitz in, asook verdere besonderhede oor Caitlyn se transformasie.

Dit is wat Vanity Fair op hul webtuiste skryf:

Speaking publicly for the first time since completing gender transition, Caitlyn Jenner compares her emotional two-day photo shoot with Annie Leibovitz for the July cover of Vanity Fair to winning the gold medal for the decathlon at the 1976 Olympics. She tells Pulitzer Prize–winning V.F. contributing editor and author of Friday Night Lights, Buzz Bissinger, “That was a good day, but the last couple of days were better. . . . This shoot was about my life and who I am as a person.

Klik hier om die res van die voorsmakie op VanityFair.com te lees. Dié volledige storie in hul Julie-uitgawe kan eers vanaf 9 Junie digitaal afgelaai word. 

Lees ook