FOTO: Instagram  @cherylofficial

FOTO: Instagram @cherylofficial

Het jy gehoor?

FOTO: Cheryl Cole wys haar nuwe haarstyl

Die sangeres Cheryl Fernandez-Versini, voorheen Cole, het ’n foto van haar nuwe haarstyl op Instagram gedeel. 

FOTO: Instagram  @cherylofficial

FOTO: Instagram @cherylofficial

Die nuwe kapsel verskil baie van die kort, reguit haarstyl wat sy die afgelope tyd gehad het (hooffoto). Hello! bespiegel dat sy moontlik haarverlengings het.

Dit is die tweede keer dat Cheryl haar haarstyl in die afgelope jaar verander het. Vroeër vanjaar was haar hare nog blond en baie lank voodat sy dit tot bo haar skouers gesny het.

FOTO: Instagram  @cherylofficial

FOTO: Instagram @cherylofficial

Cheryl sal weer as een van die beoordelaars in die gewilde TV-program X Factor optree. Ander beoordelaars in die nuwe reeks is Simon Cowell, sangeres Rita Ora en die Britse radio- en TV-omroeper Nick Grimshaw.

Bron: Hello!

Lees ook