FOTO:  ciske79

FOTO: ciske79

Het jy gehoor?

FOTO: Ciske Kruger se groeiende babamaag

Die aktrise en professionele haarstilis Ciske Kruger het dié foto van haar groeiende babamaag op Instagram gedeel. Sy poseer op die foto saam met haar vriendin, die aktrise Zetske van Pletzen.

A photo posted by @ciske79 on

Ciske word vroeg in volgende jaar vir die tweede keer ma. Sy het vroeër aan SARIE.com verklap dit is ’n dogtertjie. “Jy is gelukkig as jy ’n seun en ’n dogter kry, maar ek is reeds gewoond aan dogtertjies en gee glad nie om nie.”

Sy en haar man, die sakeman Kristof Kruger, is in Mei vanjaar getroud. Hulle is albei baie opgewonde. Die pienkvoet is sy eerste kind. 

Ciske het ook ’n 6-jarige dogter, Amelie, wat uit haar huwelik met die akteur Ivan Botha gebore is.

A photo posted by @ciske79 on

Lees ook

ZZZ

Lees hier vir meer inligting!