Corlea met haar ligrooi haarkleur FOTO: Twitter @CorleaBotha

Het jy gehoor?

FOTO: Corlea Botha se nuwe haarkleur

Die Afrikaanse sangeres Corlea het haar hare weer swart gekleur ná dit vir ’n tydjie rooi en ligrooi was.

Corlea is terug met haar kenmerkende swart haarkleur, en dié nuwe styl is ook sommer bietjie korter gesny:

Corlea BothaWat dink jy? Verkies jy Corlea met haar rooi of haar swart haarkleur?

FOTO: Twitter  @CorleaBotha

FOTO: Twitter @CorleaBotha

FOTO: Twitter  @CorleaBotha

FOTO: Twitter @CorleaBotha

Lees ook