Amanda Seyfried
Het jy gehoor?

FOTO: Dís hoekom Amanda Seyfried haar hare geknip het

Vir besige aktrises is ’n haarstyl-verandering so goed soos ’n vakansie of ’n moet vir ’n nuwe fliekrol. Maar dis nie waarom die aktrise Amanda Seyfried haar kenmerkende, blonde lokke gesny het nie, berig E! Online

Amanda het haar hare geskenk aan die nie-winsgewende organisasie Locks of Love, wat pruike vir kinders maak wat hul hare weens siekte verloor het.

A photo posted by Amanda Seyfried (@mingey) on

Volgens Huffington Post het die 29-jarige Dear John-akrtise foto’s van haar lob (lang bob) met haar meer as 1 miljoen Instagram-volgelinge gedeel. 

A photo posted by Amanda Seyfried (@mingey) on

Amanda se geliefde hond verskyn ook op een van die foto’s: “Finn dra my #locksoflove.”

Bronne: E! Online en Huffington Post

Lees ook