FOTO: Instagram elizabethhurley1

FOTO: Instagram elizabethhurley1

Het jy gehoor?

FOTO: Elizabeth Hurley, 50, wys haar bikini-lyf

Die 50-jarige aktrise Elizabeth Hurley is glad nie skaam om haar bikini-lyf te wys nie, berig Daily Mail

Sy het Sondag dié foto van haarself in ’n swembroek met haar 175 000 Instagram-aanhangers gedeel.

Elizabeth het ook ’n foto van haar en haar 13-jarige seun, Damien Charles, op sosiale media geplaas.

Die The Royals-aktrise het onlangs ’n paar van haar gesondheidswenke met Healthy Living gedeel. Sy vertel sy eet nie te laat saans nie, sy peusel eerder aan appels as koekies en sy drink warm water op ’n nugter maag.

Hoewel sy nie gereeld oefen nie, sê Elizabeth dat sy altyd aan die gang is, wat haar help om nie gewig aan te sit nie.

Bronne: Healthy Living en Daily Mail 

Lees ook 

ZZZ

Lees HIER VIR meer inligtingng