FOTO: Instagram michellegildenhuys

FOTO: Instagram michellegildenhuys

Het jy gehoor?

FOTO: Emo Adams se Michelle se post-baba lyf + kyk hoe oulik is Kadar nou

Emo Adams se Michelle Gildenhuys het in Julie die lewe aan hul eersteling, Kader Zayn Adams, geskenk. Ná minder as drie maande het sy reeds baie van haar swangerskapgewig verloor. 

Dié model het Diji Tec, ’n konsep wat oefening en elektroniese spier-stimulasie kombineer, vir haar merkwaardige resultate bedank.

Emo het op die Instagram-foto kommentaar gelewer: “So trots op jou my skat.”

Klein Kadar Zayn is op 7 Julie vanjaar gebore en hy is te oulik vir woorde.

Good Morning World , It’s Friyay #CutenessOverLoad #kadarzaynadams

A photo posted by Michelle Gildenhuys (@michellegildenhuys) on

Lees ook