FOTO: Instagram  bobbyvanjaarsveld

FOTO: Instagram bobbyvanjaarsveld

Het jy gehoor?

‘FOTO': Só gaan Bobby van Jaarsveld se nuwe pienkvoet lyk

Die musikant Bobby van Jaarsveld het vroeër vandag die goeie nuus gedeel dat sy vrou, Annatjie, weer swanger is! 

Bobby en Annatjie het reeds twee seuns, Sion en Leben, so dalk is baba nommer drie ’n dogtertjie.

Ons het die rekenaarprogram MorphThing gebruik om ’n foto saam te stel van hoe dié pienkvoet moontlik kan lyk.

bobby van jaarsveld

As die kleinding wel ’n dogtertjie is, wonder ons of hulle haar Sarie sal noem?

bobby van jaarsveld

Lees ook