FOTO: Instagram gwenstefani

FOTO: Instagram gwenstefani

Het jy gehoor?

FOTO: Gwen Stefani se nuwe haarstyl

By die sangeres Gwen Stefani is verandering die enigste bestendigheid. Die afgelope paar weke het sy aangekondig dat sy gaan skei, sy het glo ’n nuwe liefde gevind en nou spog sy boonop met ’n nuwe haarstyl.

Die 45-jarige “Rich Girl”-sangeres het dié foto van haar kleurryke nuwe haarstyl met haar 1,7 miljoen Instagram-volgelinge gedeel .

A photo posted by Gwen Stefani (@gwenstefani) on

Hou jy van Gwen Stefani se nuwe haarstyl?

  • JA
  • NEE

Lees ook