Bok van Blerk en Hanna Grobler by die bekendstelling van 'As jy sing'
FOTO: Phyllis Green

Bok van Blerk en Hanna Grobler by die bekendstelling van 'As jy sing' FOTO: Phyllis Green

Het jy gehoor?

FOTO: Hanna Grobler se babamagie

Die aktrise Hanna Grobler en die sanger-akteur Bok van Blerk het in Maart verlede jaar getrou en verwelkom later vanjaar hul eersteling, ’n seuntjie.

Hulle het dié nuus verlede maand bekend gemaak. Hanna is baie betrokke met haar eie liefdadigheidsorganisasie Hanna Charity en dié paartjie speel ook saam in die nuwe film Somer son wat vanaf 8 Mei in teaters draai.

Hanna het dié foto van haarself tydens die intervarsity rugbywedstryd tussen Maties en Tukkies getwiet. Kyk net hoe mooi groei haar babamaag!

Lees nou