Janez, Matisse, Vincent en Juliana in Desember verlede jaar FOTO: Instagram @janez_vermeiren

Het jy gehoor?

FOTO: Janez se meisie, seuns op strand

Die gewilde TV-aanbieder Janez Vermeiren en sy Brasiliaanse meisie, Juliana Vasconcelos, het verlede jaar hul eerste seun verwelkom. En ma Juliana smeul reeds met haar vietse lyf op die strand.

Janez en sy gesin neem nou ’n blaaskans by die see. Hy het dié foto’s van Juliana op sy Instagram-profiel gedeel. Ons kan hier sien waarom Juliana, wat in Augustus verlede jaar vir baba Vincent gehad het, ’n top-model is!

My girl, my boys

A photo posted by Janez Vermeiren (@janez_vermeiren) on

Saam met Juliana en Vincent is Janez se oudste seun uit ’n vorige verhouding, Matisse, wat nou 10 jaar oud is.

Daddys boys @matissemotz and Vincent Vermeiren A photo posted by Janez Vermeiren (@janez_vermeiren) on

Wat ’n pragtige gesin!

Happy New Years Mancavians!!! All the best from family Vermeiren @julianavasconcelosss @matissemotz

A photo posted by Janez Vermeiren (@janez_vermeiren) on

Lees nou