FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

Het jy gehoor?

FOTO: Karlien en Derick se tweeling groei nou vinnig!

Karlien van Jaarsveld en Derick Hougaard verwelkom volgende jaar hul tweeling seuntjies, Eliah en Daniël*. En dié tweetjies het nou vinnig begin groei! 

Karlien het oor die naweek dié foto’s van haar baba-maag op haar Instagram-blad gedeel.

FOTO: Instagram

“Kyk my maag is NIE meer klein NIE” FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

“Lief vir julle 2 bulle sooo baie!” FOTO: Instagram

Een van haar eerste foto’s wat sy van haar baba-magie op sosiale media gedeel het, was dié een sowat 4 maande gelede – kyk hoe vinnig groei dié tweetjies!

FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

Die tweeling het reeds ’n ouer “boetie”, die vierpotige Lukas.

FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

*Karlien en Derick het nog nie amptelik die name van die tweeling bekendgemaak nie, maar dit is die name wat by die ooievaarstee voorgestel is. (Kyk hier na foto’s van die ooievaarstee)