Het jy gehoor?

FOTO: Karlien, Franja op die strand + kry 50% afslag op swemdrag

Jy sit dalk nog by die werk terwyl die ganse wêreld op die strand baljaar. Hier’s ‘n bietjie goeie nuus – SARIE bied jou 50% afslag op swemdrag by Soto. Kry die afslagkoepen saam met jou Januarie-uitgawe van SARIE, nóú te koop.

Karlien van Jaarsveld en Franja du Plessis is reeds op vakansie en dié twee se bikini-styl het die koppe laat draai.

karlien eliah

Karlien en Eliah op die strand (FOTO: Instagram)

Swembroeke teen 50% afslag

swembroek voucher (p)-1

Kry dié bikinis en nóg vele ander swembroekstyle teen 50% op SOTO – die koepon kom saam met jou Januarie-uitgawe van SARIE. 

Resort_Wear_54873511d8b93_180x270 Resort_Wear_548734b3252eb_180x270

karlien dan

Karlien en Daniël op die strand (FOTO: Instagram)

franja karlien

Franja du Plessis en Karlien van Jaarsveld (FOTO: Instagram)

Resort_Wear_54873492db2bd_180x270

Kry dié kimono en nóg vele ander swembroekstyle teen 50% op SOTO – die koepon kom saam met jou Januarie-uitgawe van SARIE.

Resort_Wear_548734eb58830_180x270

Kry dié kimono en nóg vele ander swembroekstyle teen 50% op SOTO – die koepon kom saam met jou Januarie-uitgawe van SARIE.

Klik hier vir al die swemklere op Spree

SPREE_fader1_Jan_15

Mooirivier-kustoer

Die Mooirivier-fliek-kustoer is tans aan die gang. Ontmoet akteurs soos Tim Theron, Bouwer Bosch en Leandie du Randt by jou gunsteling-vakansieplek. Hulle vertrek vandag (17 Desember) na Jeffreysbaai. Volg hulle op Twitter om te sien waar hulle is.

mooiriver