FOTO: Instagram @karlienvanjaarsveld

Het jy gehoor?

FOTO: Karlien van Jaarsveld se baba-magie

Die sangeres Karlien van Jaarsveld is een van vele bekendes wat in 2015 ’n pienkvoet gaan verwelkom.

Karlien en haar man, Derick Hougaard, is reeds die trotse ouers van ’n tweeling, Eliah en Daniël, en in 2015 sien hulle uit om hul gesin nóg groter te maak.

A photo posted by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on

Karlien het verlede jaar aangekondig dat sy swanger is, en het vanoggend dié foto van haar baba-maag gedeel. Sy skryf by dat sy 17 weke swanger is.

17 weeks pregnant today!!!! Thank you Jesus!!! A photo posted by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on


Nóg bekendes wat in 2015 ’n pienkvoet ryker word

FOTO: Getty Images / Gallo Images

FOTO: Getty Images / Gallo Images

Carla en Sean Else met hul kinders, Vaugh , Caylem en die jongste Daniel.

Carla en Sean Else met hul kinders, Vaugh , Caylem en die jongste Daniel. FOTO: Facebook

Elana Afrika en Ian Bredenkamp. FOTO: Donna Lewis; STILERING: Danny Toüa

Elana Afrika en Ian Bredenkamp. FOTO: Donna Lewis; STILERING: Danny Toüa

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Instagram  @lorealparisusa"

FOTO: Instagram
@lorealparisusa”