FOTO Getty Images / Gallo Images

Het jy gehoor?

FOTO: Kate, die hertogin van Cambridge, se klein baba-maag

Kate, die hertogin van Cambridge, het vandag haar eerste amptelike afspraak bygewoon sedert die nuus dat haar tweede baba in April 2015 sy (of haar!) verskyning gaan maak.

Kate is sowat 12 weke swanger en het pragtig gelyk in haar grys jasrok van die ontwerper Alexander McQueen.

Kate het sedert die nuus dat sy swanger is uit die openbare oog gebly, want sy het, soos met haar eerste swangerskap, erge oggendnaarheid ervaar – lees meer oor haar toestand HIER.

FOTO: Getty Images / Gallo Images

FOTO: Getty Images / Gallo Images

Daar is nog nie veel te sien nie, maar tog ’n klein baba-magie te bespeur!

Haar uitrusting herinner ons baie aan die eerste keer toe sy met ’n baba-maag in die publiek verskyn het tydens haar eerste swangerskap.

Kate in Februarie 2013 FOTO: Gallo Images / Getty Images

Kate in Februarie 2013
FOTO: Gallo Images / Getty Images

Lees ook