FOTO Getty Images / Gallo Images

FOTO Getty Images / Gallo Images

Het jy gehoor?

FOTO: Kate se baba-maag groei

Kate se swangerskapmode is, soos met haar eerste swangerskap, weer in die kol. Kyk net hoe pragtig lyk sy vandag in dié poeierblou jas.

The Duchess of Cambridge meets staff at Kensington Aldridge Academy Ett foto publicerat av Kensington Palace (@kensingtonroyal)

Kate is weer aan die gang met haar amptelike afsprake ná sy verlede jaar ’n paar afsprake moes kanseleer ná sy weer met hyperemesis gravidarum gediagnoseer is.

Hyperemesis gravidarum is ’n toestand van erge oggendnaarheid wat omtrent 3% van swanger vroue tref. (bron: www.babycentre.co.uk).

Kate moes vandag ’n liefdadigheidsorganisasie en skool besoek.

Lees nou