FOTO: Instagram @realkathjenkins

FOTO: Instagram @realkathjenkins

Het jy gehoor?

FOTO: Katherine Jenkins se baba is gebore

Die sangeres Katherine Jenkins het op Instagram bekend gemaak dat haar baba gebore is, berig Hello!.

Sy het by die foto geskryf dat haar babadogtertjie, Aaliyah Reign Levitas, byna 3.5kg weeg. “Ons is reeds baie lief vir haar en ons voel baie geseënd oor die gesonde klein wonderwerkie,” het sy bygevoeg.

Katherine en haar man, Andrew Levitas, het op 27 September hul eerste huweliksherdenking gevier. Hulle het in April vanjaar aangekondig dat hul eersteling op pad is.

Lees ook